Otto van Griekeland

Otto
Koning van die Hellene

Periode 6 Februarie 183223 Oktober 1862
Voorganger Geen
Opvolger George I
Huis Wittelsbach
Vrou Amalia van Oldenburg
Vader Lodewyk I van Beiere
Moeder Therese van Sakse-Hildburghausen
Gebore 1 Junie 1815, Salzburg
Oorlede 26 Julie 1867, Bamberg, Beiere

Otto, prins van Beiere of Othon, koning van Griekeland (Grieks: Ὄθων, Βασιλεὺς τῆς Ἑλλάδος, Óthon, Vasiléfs tis Elládos; 1 Junie 1815 – 26 Julie 1867) het in 1832 die eerste moderne koning van Griekeland geword volgens die Kongres van Londen, waarkragtens Griekeland ’n nuwe onafhanklike monargie geword het onder beskerming van die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Rusland. Hy was van 6 Februarie 1832 tot 23 Oktober 1862 koning.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search